Instruments: - Trumpets (lead fanfare, staccato accents) - Trombones (broad harmony, sustained notes) - French Horns (majestic background chords) - Tuba (bass foundation) - Snare Drum (steady march rhythm) - Bass Drum (on beats 1 and 3) - Cymbals (crash on chorus/highlights) Intro: 8 bars brass fanfare + snare roll Verse: 16 bars steady march, brass harmonies Verse 2: 16 bars with staccato trumpet figures + horn sustain Final Chorus: 24 bars crescendo, full brass fanfare, cymbal crashes Ending: Fermata on final chord, trumpet long note Tempo: 108 BPM Key: C Major Meter: 4/4 Deep Male vocals, baritone, March, Anthem, Ballad, soft rock, Bass drumbeat, Heroic, drums, saxophone,
2:27

2:24
Policy version: pending
Prompt:
[Nareer][Titel]Die Lied Van Die Jong Suid-Afrika En hoor jy die magtige dreuning oor die veld kom dit wyd gesweef Die lied van 'n volk se ontwaking wat harte laat sidder en beef Van Kaapland tot bo in die Noorde rys dawerend luid die akkoorde Dit is die lied van jong Suid-Afrika Die klop van die Voortrekkerwawiel het die eeue se rus verstoor Die klank van die voorlaaierskote het klowe en kranse gehoor Die diere het stil staan en luister, die bome het bewend gefluister Dit is die koms van jong Suid-Afrika Waar songloed van glorie die berge oor hul fronsende voorhoof streel Waar winde oor golwende vlaktes met grassaad kerjakker en speel Die land wat ons vaders gekoop het met bloed tot ons eie gedoop het Dit is die land van jong Suid-Afrika Die golwende veld is ons woning en ons dak is die hemelblou Die vryheid alleen is ons koning, sy wagwoord is handhaaf en bou Die stryd wat ons vaders begin het sal woed tot ons sterf of oorwin het Dit is die eed van jong Suid-Afrika